fbpx

Eiendomsbelasting

Alhoewel die klassifikasie van hul eiendomme op hul eiendomsbelastingrekeninge korrek is, het Saai by lede wat op landgoedere en plase in die ou Kungwini, Nokeng tsa Taemane en Metsweding munisipale gebiede woon, verneem dat die huidige tarief op hul rekeninge verkeerdelik toegeken word. Die gevolg hiervan is dat eienaars in sommige gevalle eksponensieel meer eiendomsbelasting […]

Familieboere se belang in die nasionale verkiesing

Terwyl die gronddebat weereens in die aanloop tot die verkiesing kookpunt bereik, is heelwat familieboere van regoor die partypolitieke spektrum nog onseker oor die landboubeleid en -visie van politieke partye wat vir hul stemme meeding. Boere stem nie almal vir dieselfde party nie, maar deel wel ’n belang in hoe beleide ontwikkel en geïmplementeer word […]

Noord-Kaap-onteieninglys is desperate verkiesingstaktiek

Saai is geskok oor die blatante vergrype deur die ANC in die Noord-Kaap, wat ’n lys van 30 plase bekend gemaak het om vir onteiening sonder vergoeding te teiken. Dít herinner ongemaklik baie aan die Zimbabwiese grondgrype sedert 2000 – polities gekonnekteerde kaders identifiseer enige plase na hulle smaak, waarna ervare en internasionaal mededingende grondeienaars […]