fbpx

Saai en CFU hou byeenkoms vir Zimbabwiese boere rakende vergoedingseise

Saai (Suider-Afrika Agri Inisiatief) gaan Suid-Afrikaanse boere wat hulle plase in Zimbabwe verloor het, bystaan om vergoeding te ontvang. Saai is ook besig om Zimbabwiese boere wat na Suid-Afrika uitgewyk het met vergoedingseise by te staan danksy sy netwerk van vennootorganisasies. In ’n dramatiese wending het die Zimbabwiese regering onlangs aangekondig dat boere wat sedert […]

Saai en CFU hou byeenkoms vir Zimbabwiese boere rakende vergoedingseise

Saai (Suider-Afrika Agri Inisiatief) gaan Suid-Afrikaanse boere wat hulle plase in Zimbabwe verloor het, bystaan om vergoeding te ontvang. Saai is ook besig om Zimbabwiese boere wat na Suid-Afrika uitgewyk het met vergoedingseise by te staan danksy sy netwerk van vennootorganisasies.

Saai veroordeel MRK se onlangse Malema-beslissing

Saai is uiters geskok oor die flagrante rassisme waarop die Menseregtekommissie (MRK) sy bevinding oor Malema se haatspraak teen wit en Indiese mense skoei. Die MRK se ideologies gelaaide uitsprake is etlike jare reeds onder verdenking. Die nuutste argumente, naamlik dat die mate van benadeling in ’n vorige bedeling die kwaliteit van menseregte vandag kan […]