fbpx
Neem deel aan ons Wyn peiling

Neem deel aan ons Wyn peiling

Indien die verbod op die vervoer en verkoop van alkohol nie binnekort opgehef word nie staar 90% van wynboere bankrotskap in die gesig en sal ongeveer 350 000 mense wat werksaam is in die bedryf nie kos op die tafel kan sit nie. Saai, tesame met 10 ander Applikante...
Reisdokumente vir Duiweboere

Reisdokumente vir Duiweboere

Lees asb die volgende meningstuk voor jy die permit hieronder voltooi. Hierdie stuk sal jou inlig van jou regte indien jy inter-provinsiaal sou reis. Klik hier – om die meningstuk te lees. Let asb sodra die permit “submit” word sal dit outomaties per...
Reisdokumente vir Jagters

Reisdokumente vir Jagters

Minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het op 30 Mei 2020 ‘n verklaring uitgereik rakende die COVID-19, waarskuwingsvlak 3-risiko-aangepaste strategie vir die toerismesektor. In die bespreking van die reaksiemaatreëls en aanwysings is daarop gewys dat...
Gratis Hersiening van Water Registrasie Sertifikate

Gratis Hersiening van Water Registrasie Sertifikate

Wonder jy of jou waterregte nog geldig is? en indien wel, tot wanneer? Neem kennis dat net omdat jy ‘n waterrekening van Waterwese ontvang, dit NIE noodwendig ‘n aanduiding is dat jou waterverbruik wettig of geldig is nie. Die departement van Waterwese en...
Saai Teen Honger

Saai Teen Honger

Alhoewel Suid-Afrika op n nasionale vlak voedselsekerheid geniet, het elke huishouding nie noodwendig toegang tot dit wat nodig is om die honger te stil nie. Met die verlengde afsondersingsperiode gaan die nood van die wat nie ’n inkomste verdien nie, en nie geld het...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!