fbpx

COVID 19 Vervoerdokumente vir familieboere

Voltooi die volgende inligting waarna Saai vir jou ‘n PDF permit sal stuur na die epos adres wat jy op die aansoekvorm ingevul het. 

Om die nuutste regulasies, nuus en inligting te ontvang stoor Saai se nommer op jou foon en ons sal jou op hoogte hou via Whatsapp: 066 071 6094.

*Let asb dat plaaswerkers of werknemers die volgende vorm – Laai hier af, moet aanheg by die afdeling Bewys van rede vir reis soos gelys hieronder.