fbpx

Ondersteun Saai: 

Saai besoek familieboere regoor Suid-Afrika vanaf 5 Augustus 2019

Saai sal gedurende die eerste been van ons nasionale toer boere van regoor Suid-Afrika besoek. Die toer sal 5 Augustus 2019 afskop, waarna ons verskeie familieboerderygemeenskappe regoor die land sal besoek. Die doel van die nasionale toer is om Saai as moderne familieboerlandbounetwerk aan familieboere bekend te stel en sodat familieboere hul grootste bekommernisse met Saai kan deel.

Vul jou besonderhede hieronder Indien jy wil hê dat Saai jou omgewing moet besoek.

Oops! We could not locate your form.