fbpx

Saai pak skuldeisers om familieboere op hul plase te hou

Written by Saai

On 26th November 2019

’n Dramatiese toename in selfdood onder boere – wie se lewens weens die ergste droogte in dekades deur ’n hoë skuldlas, ongenaakbare banke en ander finansiële diensverskaffers, en uitbuiterprokureurs ondraaglik gemaak word – het die landbougemeenskap diep bekommerd.

In die rampspoedige droogte is daar min kopers op veilings, en ná ’n leeftyd se werk en opbou van ’n plaas word dié plase deur banke verkoop teen pryse wat minder as die boer se uitstaande skuld is. Boonop word die boer ná die verkoop van sy plaas steeds vir die uitstaande bedrag aanspreeklik gehou. Baie van hierdie boere sou hulself in een of twee goeie seisoene uit hul skuld kon boer.

Nie alles wat wettig is, is noodwendig moreel regverdigbaar nie.

You May Also Like…

Neem deel aan ons Wyn peiling

Neem deel aan ons Wyn peiling

Indien die verbod op die vervoer en verkoop van alkohol nie binnekort opgehef word nie staar 90% van wynboere bankrotskap in die gesig en sal ongeveer 350 000 mense wat werksaam is in die bedryf nie kos op die tafel kan sit nie. Saai, tesame met 10 ander Applikante...

Reisdokumente vir Duiweboere

Reisdokumente vir Duiweboere

Lees asb die volgende meningstuk voor jy die permit hieronder voltooi. Hierdie stuk sal jou inlig van jou regte indien jy inter-provinsiaal sou reis. Klik hier - om die meningstuk te lees. Let asb sodra die permit "submit" word sal dit outomaties per epos na die epos...

Reisdokumente vir Jagters

Reisdokumente vir Jagters

Minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het op 30 Mei 2020 'n verklaring uitgereik rakende die COVID-19, waarskuwingsvlak 3-risiko-aangepaste strategie vir die toerismesektor. In die bespreking van die reaksiemaatreëls en aanwysings is daarop gewys dat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!