086 10 200 30
Vul die blitsaansluiting vorm hier in. Sluit aan

Veldtogte

Stop die steenkoolmyn in Komatipoort!

Na aanleiding van Manzolwandle Investments se aansoek om steenkool in ’n gebied van ongeveer 18 000 hektaar naby Komatipoort en die Nasionale Krugerwildtuin te myn, het die landboubelangenetwerk Saai – verteenwoordiger van familieboerderye – as belanghebbende...

Saai besoek familieboere regoor Suid-Afrika vanaf 5 Augustus 2019

Saai sal gedurende die eerste been van ons nasionale toer boere van regoor Suid-Afrika besoek. Die toer sal 5 Augustus 2019 afskop, waarna ons verskeie familieboerderygemeenskappe regoor die land sal besoek. Die doel van die nasionale toer is om Saai as moderne...

Saai staan boere by met grondeiseproses

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landboubelangenetwerk vir familieboere, het in samewerking met ervare regslui prosedures ontwikkel om eienaars wie se eiendomme deur die grondeisekommissaris in die Staatskoerant gelys is, by te staan om op die lysting te...

Eiendomsbelasting

Alhoewel die klassifikasie van hul eiendomme op hul eiendomsbelastingrekeninge korrek is, het Saai by lede wat op landgoedere en plase in die ou Kungwini, Nokeng tsa Taemane en Metsweding munisipale gebiede woon, verneem dat die huidige tarief op hul rekeninge...

SLUIT AAN