fbpx
086 10 200 30
Vul die blitsaansluiting vorm hier in. Sluit aan

Verklarings

Saai dien klagtes in ná buitensporige staatspensioenfondstransaksie

Saai dien klagtes in ná buitensporige staatspensioenfondstransaksie

Saai – ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm – het vandag namens een van hul lede klagtes by die Brooklyn-polisiestasie ingedien nadat die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) R586,5 miljoen betaal het vir ’n 60%-aandeel in ’n stuk landbougrond...

Saai dien kommentaar teen Grondwetwysiging in

Saai dien kommentaar teen Grondwetwysiging in

Saai – ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm – het kommentaar ingedien teen die wysiging aan die Grondwet om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak. Saai beplan ’n baie sterk internasionale bewusmakingsveldtog oor onteiening sonder...

Saai dien kommentaar in op VK-trofeejagverbod

Saai dien kommentaar in op VK-trofeejagverbod

Saai, ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm, en wat dus wildboere insluit, het onlangs kommentaar ingedien op die VK-regering se konsultasie of die in- en uitvoer van jagtrofeë na en van die VK verbied moet word. Die oproep tot bewyse en konsultasie...

Bek-en-klouseer: Saai gaan toep met naspeurbaarheidsfunksie toerus

Bek-en-klouseer: Saai gaan toep met naspeurbaarheidsfunksie toerus

 Die landbounetwerk vir familieboere, Saai, het vandag aangekondig dat hy sy veediefstaltoep, STIC, eersdaags sal uitbrei om naspeurbaarheid van vee se bewegings te prioritiseer. Dít kom na aanleiding van die departement van landbou, bosbou en visserye se aankondiging...

Saai wil resolusie ter beskerming van familieboere aan VN voorlê

Saai wil resolusie ter beskerming van familieboere aan VN voorlê

Saai het vandag aangekondig dat dié landboubelangenetwerk ’n familieboerresolusie gaan opstel om in 2020 voor die Verenigde Nasies (VN) ter tafel te lê. Dít vorm deel van ’n groter veldtog om misdade teen familieboere deurlopend op die internasionale agenda te plaas....

Saai pak skuldeisers om familieboere op hul plase te hou

Saai pak skuldeisers om familieboere op hul plase te hou

’n Dramatiese toename in selfdood onder boere – wie se lewens weens die ergste droogte in dekades deur ’n hoë skuldlas, ongenaakbare banke en ander finansiële diensverskaffers, en uitbuiterprokureurs ondraaglik gemaak word – het die landbougemeenskap diep bekommerd....

Boere bespreek behoeftes en uitdagings tydens Re Gola Mmogo-boeredag

Boere bespreek behoeftes en uitdagings tydens Re Gola Mmogo-boeredag

Die Suider-Afrika Agri-inisiatief (Saai), ’n netwerk van familieboere en boerderybelanghebbendes wat na familieboere omsien, het op 11 September 2019 ’n boeredag by The Hub in Tzaneen aangebied. Daar is intens met kommunale boere, kleinskaal- en nedersettingboere,...

Saai verwelkom Rakgase-uitspraak

Saai verwelkom Rakgase-uitspraak

Die Suider-Afrika Agri-inisiatief (Saai) verwelkom die uitspraak van die Gautengse hooggeregshof, wat die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming dwing om die staatsplaas te verkoop aan David Rakgase, ’n begunstigde van grondhervorming in Limpopo....

Landbou bied die beste hoop vir ekonomiese groei in Suid-Afrika

Landbou bied die beste hoop vir ekonomiese groei in Suid-Afrika

Die Suider-Afrika Agri-inisiatief (Saai) verwelkom die nasionale tesourie se besprekingsdokument oor ekonomiese beleid wat op 27 Augustus 2019 uitgereik is. Dié dokument van 62 bladsye fokus op vyf temas wat swak ekonomiese groei en toenemende werkloosheid oor die...

Saai vra vir herinstelling van SAOG-tribunaal

Saai vra vir herinstelling van SAOG-tribunaal

Die Suider-Afrika Agri-inisiatief (Saai) beplan om groter momentum aan die groeiende regsdruk op die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) te gee om weer die SAOG-tribunaal in te stel. SAOG-leiers het dié tribunaal in 2011 ontbind ná ’n aantal uitsprake...

SLUIT AAN