fbpx
086 10 200 30
Vul die blitsaansluiting vorm hier in. Sluit aan

Verklarings

Noord-Kaap-onteieninglys is desperate verkiesingstaktiek

Saai is geskok oor die blatante vergrype deur die ANC in die Noord-Kaap, wat ’n lys van 30 plase bekend gemaak het om vir onteiening sonder vergoeding te teiken. Dít herinner ongemaklik baie aan die Zimbabwiese grondgrype sedert 2000...

Die familieboerlandbounetwerk Saai vandag geloods

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) is vandag in Pretoria geloods. Saai is ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, wat daartoe verbind is om die regte, waardes, ideale en behoeftes van familieboere in die primêre produksiesektor te beskerm en bevorder....

SLUIT AAN