fbpx

Verklarings

Aanlyn aansoekplatform vir CADS-fonds nou beskikbaar

Aanlyn aansoekplatform vir CADS-fonds nou beskikbaar

Saai – ’n organisasie wat na die belange van familieboere omsien – het ’n aanlyn platform geskep wat kleinskaalboere wat finansiële nood ervaar in staat stel om aansoek te doen vir fondse vanuit die COVID-19-landbourampondersteuningsfonds (CADS-fonds). Aansoeke vir...

Saai verwelkom hulp aan boere; meer begrip egter nodig

Saai verwelkom hulp aan boere; meer begrip egter nodig

 Enige hulp aan boere tydens die staat van inperking moet verwelkom word. Daar bestaan tans ’n persepsie dat die landboubedryf ongehinderd met sy sake kan voortgaan, omdat landbou uitgesluit is van die streng inperkingsmaatreëls. Dít is egter nie waar nie. Heelwat van...

Saai verkry dringende regsmening oor voortgesette wynproduksie

Saai verkry dringende regsmening oor voortgesette wynproduksie

Die regering se inperkings op ondernemings weens die Covid-19-pandemie het familieboere in die wynbedryf met groot onsekerheid gelaat. Daar is wyd gespekuleer dat dit dalk onmoontlik sou wees om druiwe-oeste in te win en in kelders te verwerk. ’n Hele seisoen se...

Saai verwelkom oproep om gebed

Saai verwelkom oproep om gebed

Saai, die organisasie vir familieboere, verwelkom president Cyril Ramaphosa se oproep om gebed vanaand om 18:00–18:30. Daar is niks wat so ’n kragtige, samebindende impak soos kollektiewe gebed het nie, en niks kan meer genesend vir die Suid-Afrikaanse nasie wees nie....

Saai: Grondbevoordeeldebeleid loop grondverdelingsdebat vooruit

Saai: Grondbevoordeeldebeleid loop grondverdelingsdebat vooruit

Saai – ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm – het kommentaar ingedien op die konsep van die nasionale beleid vir die keuring van bevoordeeldes en grondtoekenning (NBKBG), wat op 2 Maart 2020 gesluit het. Dié beleidskonsep is op 3 Januarie 2020...

Doeltreffende besteding is belangriker as groter inkomste

Doeltreffende besteding is belangriker as groter inkomste

Na aanleiding van gister se begrotingsrede is Saai skepties oor die klein begroting om grondeise te finaliseer. Tito Mboweni, minister van finansies, het gister genoem dat R500 miljoen vir die finalisering hiervan begroot is. Volgens Theo de Jager, Saai se...

Saai dien klagtes in ná buitensporige staatspensioenfondstransaksie

Saai dien klagtes in ná buitensporige staatspensioenfondstransaksie

Saai – ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm – het vandag namens een van hul lede klagtes by die Brooklyn-polisiestasie ingedien nadat die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) R586,5 miljoen betaal het vir ’n 60%-aandeel in ’n stuk landbougrond...

Saai dien kommentaar teen Grondwetwysiging in

Saai dien kommentaar teen Grondwetwysiging in

Saai – ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm – het kommentaar ingedien teen die wysiging aan die Grondwet om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak. Saai beplan ’n baie sterk internasionale bewusmakingsveldtog oor onteiening sonder...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!