Word ’n Ondersteuner

Ondersteun Saai. Staan Saam Met Familieboere

Familieboere staan voor toenemende druk weens swak beleid, stygende koste, veiligheidsrisiko’s en onsekerheid oor die toekoms van landbou in Suid-Afrika.

Die Skild en Stem van die Familieboer

Saai gee boere ’n stem, verteenwoordig hul belange en help om eiendomsregte, landelike gemeenskappe en die toekoms van familieboerdery te beskerm.

Group of eight men standing side by side in business casual and formal attire against a blue Saai backdrop.
Group of eight men standing side by side in business casual and formal attire against a blue Saai backdrop.

Die Krag van Jou Ondersteuning

Deur Saai te ondersteun, help jy om te verseker dat boere gehoor, verteenwoordig, beskerm en ernstig opgeneem word.