Vir Besighede: Wen ’n Video-advertensie met Meyer Le Roux
- Hoe om deel te neem: Vir elke R1000 wat jy skenk gaan jou besigheid se naam in ’n hoed vir die trekking.
- Die Prys: As jou naam getrek word, sal jy ’n video-advertensie vir jou besigheid ontvang waarin Meyer Le Roux en ‘n paar vriende sal verskein.