Die Alles-in-Een Buffelsfontein Pakket
- Kaartjieprys: R50
- Die Prys: ’n Versameling om jou eie kroeg na die volgende vlak te neem, plus ’n lekker inkopietog, dit sluit in:
- ’n Massiewe 4.5-liter-bottel Buffelsfontein-brandewyn.
- Al ons spesiale-uitgawe-bottels.
- 8 van ons nuutste pette.
- A unique, one-of-a-kind Buffelsfontein guitar.
- ’n Unieke Buffelsfontein-gitaar – dink net hoe goed gaan dit in jou kroeg lyk!