Die Patryshoogte-jagpakket
- Kaartjieprys: R50
- Die Prys: Hierdie wegbreek is goedhartig deur die mense van die vallei saamgestel vir Julie of Augustus 2026 en sluit in:
- 2 dae se jag met 2 nagte se verblyf by Patryshoogte.
- Wild ingesluit: 1 Koedoebul, 2 Ribbokke, 2 Vlakvarke en 2 Springbokke.